Ek is nie self 100% seker nie. Het die indi by Kette gekry en sy verduidelikings was nie altyd so lekker verstaanbaar nie. Sover ek kon sien was die verikale lyne die periode waartydens die meting plaasvind maw begin punt en eindpunt. Verder kyk ek net waar die horisontale lyne spike om te sien waar die mark se sentiment die meeste lê.